Wie braai vanaand?
Een tik. Jou dorp. Geen rekening nie, geen versinde buurman in Sandton nie. As jy ’n vuur aansteek, sê so. Middernag SAST vee die lei skoon. Die lewendige kaart self is nog in Engels. Nasionale Braaidag is elke 24 September, Erfenisdag.